River Lodge Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 2, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
River Lodge Cottage is op die oewer van die Vaalrivier in die River Lodge Estate geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die selfsorgkothuis is op 'n woonerf in 'n veilige landgoed met 24 uur-sekuriteit geleë en het 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv in die slaapkamer en WiFi. Dié eenheid het ook 'n patio wat oor die rivier uitkyk. Die kothuis is toegerus om beurtkrag te vermy.
Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Braaigeriewe is beskikbaar en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Izelna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Boundary-weg 2, Parys, 9585, Vrystaat
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 2, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang