Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein 10, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Vanaf R8 160 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kanaan is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in Cyferfontein, Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 25 km vanaf Bela-Bela en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende vir 'n ontspanne wegbreek in die bosveld.

Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die oopplan-kombuis en dek dra by tot die boservaring. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, ysmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en daar is 'n eetarea met heelwat sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Daar is DStv en WiFi.

Daar is ook lieflike braaigeriewe, 'n pizza-oond, 'n boma en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kanaan is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis is Mabalingwe Natuurreservaat, ongeveer 25 km vanaf Bela-Bela.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 263

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cyferfontein 10, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Gaste dink Kanaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 8 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein 10, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdzRRNtuOMpmXNlEMvSjvY80gppMjW7guyY4XtvxwILusqIT3LT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 160 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 10 Cyferfontein Mabalingwe Nature Reserve 4080 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.849335 28.0428314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang