Riverside Campsites
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Riverside Campsites bied verblyf op 'n pekanneutboomplaas op die Sterkspruitrivier se oewer naby die dorpie Winterton in die Sentrale Drakensberge. Riverside is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Verblyf word op 3 kampeerplekke en in 2 selfsorgkothuise 100 m vanaf die kampeerplekke gebied.
Die kampeerplekke is op 'n pragtige, groot grasperk naby die rivier geleë. Elektrisiteit is by elke kampeerplek beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma met skottelgoedwasgeriewe en elektrisiteit. Die ablusiegeriewe is eenvoudig en ongekunsteld, maar het warm water, storte, 'n bad en toilette.
Die plaas is naby die middelpunt van die Sentrale Drakensberge geleë waar daar 'n rits aktiwiteite en kuierplekke is. Keer terug na Riverside aan die einde van die dag om te ontspan en die rustigheid van die plaas te geniet.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Riverside Campsites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang