Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mooiste plek met al die geriewe. Dit was die mooiste verblyf en heerlikste bed om op te slaap - ja, die wasbakkie is klein, maar ons kon die skottelgoed skoonmaak. Sal enige tyd die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige naweek in Hermanus. Riverside Cottage was 'n fantastiese opsie vir 'n rustige naweek in Hermanus. Die kompleks is doodstil, so mens kan lekker ontspan! Alhoewel die kothuis op die hoofhuis se perseel is, hoor mens geen geraas nie en dit voel asof jy in jou eie wêreld is. Die kothuis is ook naby genoeg aan die hoofdorp as jy sou wou uitgaan. Al wat ek sal aanbeveel, is om sout, peper, olie, en ander speserye saam te bring as jy daar wil kosmaak. Verder het ons dit verskriklik baie geniet en ons sal beslis weer wil inklok!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwt M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Dit was presies soos ek dit wou hê. Heerlike, stil wegbreek in 'n mooi omgewing. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlese J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlike, ontspanne naweek. Baie lekker gebly. Die plek is mooi, skoon en gerieflik uiteengeset. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Enigste negatiewe kommentaar: ons het gedink dit is naby die see, wat toe nie so is nie, maar die plek sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Bederf jouself. Uitstekende waarde vir geld, pragtige uitsig op die tuin, goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Riverside Cottage
Thank you so much for your review, Antoinette. It is always so good to know our clients are happy.

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Regtig lekker gebly, rustig, baie veilig. Sal definitief aanbeveel vir 'n wegbreek. Regte waarde vir geld. Sal weer binnekort 'n wegbreek doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Riverside Cottage
Thanks Johan. We are so glad you enjoyed your stay, come again soon.

Danielle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely lovely property and assistance. Beautiful, peaceful and clean property. Very spacious and comfortable space that feels like a home. The location is also very safe. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Rustige en stil boomryke omgewing. Ons het regtig baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Riverside Cottage
Thank you, Pieter, it was lovely to host you. Regards, Carol

Merv W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Pleasant. OK. Nice view from room. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kendall C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Overall stay was really nice. However, the kitchen is very small and awkward to work in. We made 2 very simple meals, but even that wasn't the easiest. The kitchen sink is very small and a bit impractical to use. You can't really fit dishes in the sink. But other than the awkward kitchen, it's a very nice place and very relaxing. The hosts were helpful, but there were also a few basics missing from the cottage, like cooking utensils and two-prong plugs to charge phones. But after asking the host, she accommodated us with what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b520d2df76fde816e1d15158cb5e1daab066a430fbc03738b9ce95c6fab626a22d22e6d256d2ab191f8f76cd99ef58fe73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 13 Glenfruin Meadows Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408804603154 19.197640403041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang