Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Gastehuis

Gastehuis

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
2.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.2
Diens
2.2
Veiligheid
3.2
Bonita S
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mei 2024

Gerieflik en rustig. Baie lekker gebly, was vriendelik ontvang. Die kamer was ruim en netjies, net 'n bietjie koud, maar verwarmers het gehelp. Pragtige badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
1.6
Nov 2022

Was regtig 'n teleurstelling om die plek te beleef. Die foto's was so belowend. Die toilet werk nie en lek, die stort het geen drukking nie, as 'n ander kamer die water oopmaak staan jy met geen water in 'n stort vol seep. Die hek staan 24/7 oop, geen ingangsbeheer wat veiligheid belemmer, swembad is groen, ligte in kamer werk nie en is stukkend. Nie die geld werd nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Victor M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2016

Service at Riverside guesthouse was terrible. On arrival, I was told that there was no booking for me. I had to call the travel agent with my own phone to try and arrange. The room was not suitable for couples. I had to pay extra money to get a so called better room. In that room there was no tea or coffee it was just room to sleep. I paid R850.00 for bed only (its very expensive). Breakfast was extra R100.00 pp. Not happy with the service at all. Attitude of the receptionist leaves much to be desired.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Martin B
1 nag Saam met vriende
2.2
Sep 2015

Nie baie aangenaam. Baie mooi plek. Dit blyk dat dit nog nie goed toegerus was nie. Die gasvrou moet nog haar voete vind. Seker maar onlangs eers die plek geopen. Dalk oor 'n jaar of wat sal dit beter toegerus wees.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Anne-mari
Riverside Gastehuis
Beste Elena, Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek nooi u graag om enige voorstelle wat ons kan help om ons diens te verbeter, per e-pos aan ons te stuur. Indien daar punte is waaraan gewerk kan word, sal ons dit bespreek en aanbring waar nodig. Ek hoor graag van u. Groete, Riverside Gastehuis - bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Anne-mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Forsman Straat, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NzNhZTMzLWUwYjktNGUwOC04YjUxLTAzZGVkZjYzZDNhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 3 124 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.922051783255 25.161955654621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang