Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Em H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies en langs die rivier. Die diens was puik en die personeel baie respekvol en hulpvaardig. Die kinders het dit ook geniet! Die lekkerste stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey P
1 nag
5.0
Des 2024

Veilig, netjies en skoon. Vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en die swembad terdeë geniet. Baie lekker ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Everything was so excellent, I feel like coming back to Riverside next vacation. It was very nice, staff members were so respectful and helpful, very cool environment. I liked everything about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Pleasant and friendly environment. This is the second time we have stayed here on our travels and would recommend it as a layover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne L
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Lekker geëet en kon uitrus. Lekker gebly. Riverside Pub and Grill het die lekkerste kos. Kon mense op boonste verdieping se voetstappe hoor; gelukkig was hulle rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia H
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Pleasant. It was a pleasant overnight stay. The staff was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle G
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Bietjie teleurgesteld. Baie lekker geslaap. Baie beknop vir 'n 6-slaapplekkie. Net 4 koppies en koffie was beskikbaar alhoewel ek vir 5 geboek het. Mushroom kom uit die muur by die badkamer, muur vol nat kolle.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christa J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Skoon en netjies, maar die houtvloere raas verskriklik. Baie skoon en netjies. Die mense bo ons het net die heel nag rondgeloop en dit was steurend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristi D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

It was suitable for what we needed. It was suitable for what we were looking for. The bathroom was just extremely slippery and quite dangerous, actually. Nowhere to hang wet towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Aangename ervaring. Vir 'n oornagverblyf het dit alles gebied wat ons nodig gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aliwalstraat 1, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdc0dfe61727ccb77e611b1f0c71c93bbbb546c494a82aaa176e3fd6b220bc30f29ae7b60582fad9e31f171109555bfbd10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 1 Aliwal Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.6862837 26.7065597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang