Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdelaan 41, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 220 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Riverview Cottage is 'n lieflike selfsorghuis op die oewer van die Boesmansrivier in Boesmansriviermond. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Die leefarea lei na die dek met sitplek en 'n uitsig oor die rivier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vyfdelaan 41, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 220
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 220
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdelaan 41, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42ebd3d80fae011a388e7d6a17642d8334a9ab261da998d5e5bdb6b074d578eba2e6b5a74f6dc729801c0796171ac66b1f88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag (plek vir 8) 41 5th Avenue Bushmans River 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.6748426 26.6435993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang