Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 2, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverview Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Prieska en is ideaal vir gesinne, paartjies of vriende.

Daar is gesinskamers, selfsorgkamers, standaardkamers, chalets, kothuise en luukse kamers. Elke eenheid spog met beddens en en suite-badkamers met 'n bad of stort. Daar is lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer en sekere eenhede het selfsorggeriewe en TV's. WiFi word voorsien.

Die lodge spog met 'n restaurant, kroeg en 'n uitsig oor die Oranjerivier. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, die braaigeriewe benut of in die tuin ontspan. Daar is 'n konferensiekamer wat met die verteenwoordiger bespreek kan word. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Riverview Lodge is die ideale bestemming vir 'n vakansie of 'n naweekwegbreek. Dit is naby winkels en gaste kan Prieska Gholfklub en die Koppie-natuurreservaat besoek. Gaste kan ook watergebaseerde aktiwiteite op die Oranjerivier geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Annie B
Saam met vriende
5.0
Lekker oornag slaapplek. Lugreëling was baie welkom op 'n koue aand! Baie netjies, en vriendelik ontvang!
Jun 2024
Louis B
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker oornag. Baie rustige en besondere verblyf.
Sep 2024
Arthur L
Saam met lewensmaat
4.6
Loved it. The room was in a fantastic position with good views of the Orange River. The restaurant was great, the food was good, and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Rudi G
Saam met lewensmaat
4.0
Dis goed maar volgende keer stop ek by 'n ander dorp. Verblyf was goed en die kroeg en restaurant was ook goed. Maar, die plek het baie potensiaal! Ge...
Sien meer
Mrt 2025
Christiaan A
Besigheidsreis
4.0
Netjies, lekker ontbyt. Netjiese verblyf vir 'n klein dorpie, lekker restaurant area wat op die rivier uitkyk.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Riverview Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langstraat 2, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Riverview Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 2, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb339ad29e385ff5e9a4a5b9d14584dbe0f57053e673e6cf46d04ce8d058f7e843fae8dcee0477c0740b0f5c231793762e36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 2 Lang Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.660525276913 22.748856103458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang