Rivonia Premier Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Karien J - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Warm ontvangs. Pragtige tuine en eersteklas etes.
Owen M - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld met akkommodasie. Kamers is top kwaliteit.
Jone M - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, rustig, netjies.
C D - Mrt 2019
Algehele gradering
Het 'n heerlike verblyf geniet, sal weer daar bespreek.
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie. Ons waardeer al die wonderlike komplimente. Ons is trots op ons '5-ster-ontbyt' en is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Die Rivonia B&B span.
Janice P - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Gerrie F - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Hi daar Gerrie
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en gradering, ons waardeer dit.
Ons is verskriklik bly om te lees dat ons klientediens vriendelik en professioneel was, ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Rivonia B&B
Charonike N - Apr 2018
Algehele gradering
Die ontvangs en diens was ongelooflik.
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons is werklik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het. Dankie vir die komplimente oor ons ongelooflike diens.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Rivonia B&B
Lizane O - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike, pragtige plek!
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer!
Groete
Die Rivonia B&B span.
Nicolette & Pieter O - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en geëet!
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Hi daar Nicolette,
Werklik bly om julle wonderlike terugvoer te lees. Ons waardeer dit.
Bly om verder te lees dat u van die skoon en netjiese akkommodasie gehou het, ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Rivonia Bed & Breakfast Garden Estate
Kày M - Sep 2016
Algehele gradering
Warm and welcoming staff.
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Thank you so much for your recommendation! We're so pleased you found Rivonia B&B warm and welcoming, as we take great pleasure in making our guests feel at home. We send our best wishes and hope to see you again sometime soon.
Gerard & Jill Marais and the Rivonia B&B team.
Chantel V - Des 2016
Algehele gradering
Was 'n rustige en romantiese naweek.
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Dit is waarlik 'n kompliment. Ons is so bly om te hoor julle het die naweek geniet. Kom kuier gerus weer!
Susan F - Nov 2015
Algehele gradering
Die beste verblyf in Johannesburg.
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Ons was so in ons skik toe ons u aanmerkings lees. 'Die beste verblyf in Johannesburg!' - dis 'n baie groot kompliment! Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Groete. Gerard
Magdeleen G - Aug 2015
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik!
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Baie dankie vir al die komplimente. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Gerard
Brendan A - Mei 2015
Algehele gradering
Fantastic B&B!
Rivonia Premier Lodge se terugvoer
Thanks so much for your review. Your kind words inspire us to try even harder. We hope to see you again.
Best wishes,
Gerard
Colette B - Apr 2014
Algehele gradering
HeerliK!
Sonia C - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
- Kapasiteit: 88 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-weg 3 (ingang vanaf Tiendelaan), Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang