Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Epic Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Howard-laan 53, Trafalgar, Southbroom, 4549, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rock Epic Villa is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Trafalgar, Southbroom. Die huis is 150 m vanaf die Trafalgar Blouvlagstrand op die warm Indiese Oseaan. Dit is in die welige woonbuurt Southbroom, 'n bewarea, en spog met majestueuse 180 grade-see-uitsigte.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer spog met toegang tot die balkon en het see-uitsigte wat noord en oos front. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle ook die see-uitsigte bewonder. Daar is 'n platskerm-TV met gedeelde DStv-kanale en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n dek met braaigeriewe en see-uitsigte. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en gaste is 'n entjie se ry vanaf restaurante, die San Lameer Golf Estate en 15 km vanaf Port Edward.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Howard-laan 53, Trafalgar, Southbroom, 4549, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Howard-laan 53, Trafalgar, Southbroom, 4549, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5624b7f448045d94c619dbd153509d23c18f7d366513eae28fa86f532a59007b9ddcb04e0f1e9f3e90092956096dc48b8bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 53 Howard Avenue Trafalgar 4549 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.952375 30.2981928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang