Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock 'n Roll Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanya L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfek vir groot families! Dit was ons 2de keer by Rock 'n Roll Beach House en dit was weereens heerlik gewees. Daar is alles wat jy nodig het en die strand is 10 tree weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Perfekte vakansiehuis. Ons was 'n gesin met 5 kinders en daar was meer as genoeg plek en ons honde was ook welkom. Die huis is loopafstand van die strand en Glentana se strand is vreeslik mooi. Rock & Roll het als wat jy nodig het vir 'n vakansie en ons sal verseker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stegmannstraat 2, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26578a1c29c2226ed7475af17675e5f91b7b0fa076e3214fae73dc0a214ba6fd391d7a22462333a26244ff068e0888cf8b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 2 Stegmann Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050429042225 22.318377940441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang