Rock 'n Roll Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stegmannstraat 2, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Rock 'n Roll Beach House is 'n selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie aangesien dit 50 m vanaf die strand in Glentana geleë is. Visvang is 'n gunsteling-tydverdryf hiér en die strande is ideaal vir stap soggens en saans.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en is ideaal vir 'n maksimum van 8 volwassenes (met 2 kinders vir 'n totaal van 10 gaste.) Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie 3 slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Die vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het 3 enkelbeddens (waarvan 2 teenaan mekaar is) en 'n stapelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gebruik.
Die oopplan-leefarea op die boonste verdieping beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met rekeninge waarop gaste TV-programme kan stroom. Gaste moet egter by hulle eie rekeninge inteken.
Onbeperkte WiFi word voorsien en die eiendom het 'n omsetter vir beurtkrag.
Buite is daar 'n stoep met 'n uitsig oor die see en 'n buite-etenstafel en daar is braaigeriewe in die tuin. Aktiwiteite in die omgewing sluit verskeie gholfbane, wildritte en 'n rits voetslaan- en staproetes in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Stegmannstraat 2, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Rock 'n Roll Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stegmannstraat 2, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang