Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Ridge Manor

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Albertha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. 5 star rating. Absolutely the best stay in Loeries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina O
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2023

Gerieflike verblyf. Baie gerieflike verblyf. Hulle het voldoen aan ons versoek. Dit is skoon en netjies. Die beddens en beddegoed is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Rock Ridge Manor is baie mooi en skoon. Gemaklike akkommodasie wat baie netjies is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ken S
1 nag
3.6
Apr 2023

Sufficient for an overnight stay with on-site parking. The kitchen did not have access to hot water and a kettle had to be boiled. The cutlery and utensils were grubby and cleaning items were not up to standard. The two-plate stove worked well. The beds were too soft but sufficent otherwise. Wi-fi worked well with Netflix availability. The bathroom had a great shower and basin with hot water although the shower curtain was too short and caused leaking onto the floor area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.0
Okt 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Megan L
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Lekker rustig en stil. Ek (en my hond) het baie lekker gebly. Loeriesfontein is spesiaal. Die eenheid waarin ek gebly het was mooi en netjies. Dis 'n pluspunt dat daar Netflix beskikbaar is, en WiFi. Die stort is baie lekker en die bed ook! Min dat 'n mens altwee so lekker kry, haha! Die enigste goedjies wat ek sou voorstel is: 'n ekstra badkamermatjie, en asseblief 'n vadoek of twee in die kombuisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Gerieflik en netjies. Rock Ridge is ons keuse van verblyf in Loeriesfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel K
1 nag
5.0
Sep 2020

Onvergeetlik! Aangenaam veras. Die akkomodasie was smaakvol, skoon en netjies. Alles is met smaak en die fynste detail gedoen. Jy het alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het net een nag daar oorgeslaap, en was die enigste mense in die huis, en dit het gemaak dat ons die spasie kon geniet en benut. Dit is goeie waarde vir geld. Elzaan was baie behulpsaam, en het vinnig gereageer op enige vrae wat ek gehad het. Die kunsstukke in die huis is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Comfortable and pleasant stay. We had a pleasant stay. The staff was extremely friendly and efficient. Our comfort was taken into consideration when we raised a concern and it was dealt with immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sas D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie gerieflik, netjies en soon. Goed toegerus. Die enigste Klein probleempie is nie goed klankdig nie, hoor alles wat jou Bure se. Die lodge is uitsteken gelee n lekker uitspan vir n moee reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 46, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNzRlYjE5LWRjZjEtNGRiOC05YWI1LTM3YTU1MTMzOGIxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 46 Long Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.959815108446 19.441324174404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang