Rocky Bay Resorts Caravan Park
- Kapasiteit: 1002 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg 1, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rocky Bay Resorts is aan die skilderagtige Suidkus van KwaZulu-Natal, minder as 'n uur vanaf Durban geleë. Lieflike somers, gematigde winters en 'n ligging tussen goue strande, inheemse woude en golwende heuwels maak Rocky Bay Resorts die ideale vakansiebestemming regdeur die jaar!
Rocky Bay Resorts het akkommodasie wat in al jou behoeftes sal voorsien, asook baie staanplekke en see-uitsigte, asook 'n konferensiesentrum. Dit is alles in 'n lowerryke omgewing teen die kus geleë. Daar is baie aktiwiteite in die area om almal, jonk én jonk van gees, besig te hou: diepseevisvang, snorkel, jetski, gholf, bergfietsry, voetslaan, wildbesigtiging in wildparke, kasino en skubaduik. Dan praat ons nog nie eers van die karavaanpark en lodge se klimrame en swembaddens vir die jongspan nie.
Kom ontspan gerus op die afgesonderde strande en in rustige rotspoele naby Rocky Bay. Rocky Bay is ook naby Scottburgh vir diegene wat inkopies wil doen, 'n heerlike maaltyd by 'n restaurant wil geniet, of vinnig met wegneemetes die hongerpyne wil demp.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Ou Hoofweg 1, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rocky Bay Resorts Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Park Rynie Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 1002 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg 1, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang