Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Hollow Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Bernard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 13 resensies vir Rocky Hollow Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.2/5
Magda N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Wondeelik.

Die mense was vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en ons het heerlik gebly.

Renata B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B

Nice.

Was awesome, great.

Desiree S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree S

Dit was amazing lekker gewees.

Dit was rustig, 'n pragtige plekkie.

Juanita V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V

Goeie enkel aand oornag plek.

Goeie ligging vir oorslaap na 'n funksie in die omgewing.

Cherilyn N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cherilyn N

The staff were very helpful and friendly.

The rooms were nice and clean. Unfortunately, we had no water. We had loud music early hours on Sunday morning which was very unpleasant for a beautiful place. Beautiful place and garden.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sydney S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sydney S

We left at 3am because of the spiders.

Terrible customer service and spiders all over the room, no one to help us.

Rocky Hollow Lodge se terugvoer

Dear Sydney,
We are very sorry to hear about your experience. Please kindly note that your stay was booked during the rainy season, and there are occasional occurrences where rain spiders will appear. We are situated on a farm with 13 different-sized gardens, therefore you will be exposed to the early hours of birds chirping, various butterflies and occasionally some spiders.
You tried to make contact at 2am regarding the rain spider in your room, our staff is not available at this time of the night and we can hardly classify it as an emergency call. Furthermore, you threw the keys to the room and remote for the main gate next to the public road, severely compromising the security of the whole compound. Fortunately, we found it in the very early hours of the morning. We would strongly advise any guests who might be suffering from various phobias to carefully consider their choice of getaway. Regards, Rocky Hollow Guest Lodge

Rocky Hollow Lodge
Tinus S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tinus S

Lekker, maar te kort.

Soos ek sê, was lekker, maar te kort.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anja B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja B

Modern en netjies!

Vreeslike oulike plek met baie potensiaal! Die kamer was baie netjies en modern met als wat jy moontlik nodig kan hê. Beddegoed was netjies en skoon en bed het soos 'n droom geslaap. Net 'n jammerte dat ander gaste ons verblyf minder genotvol gemaak het met hul harde musiek en kuier by die swembad alhoewel dit teen die reëls van die lodge is. Daar was ook bitter min drinkgoed en geen ys beskikbaar nie. Verder is die 'n plek wat ek met graagte sal aanbeveel.

Riaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan V

Met ons aankoms moes ons wag vir iemand om ons te wys waar om te gaan en die betalng te maak.

Die yskas het nie gewerk nie. Ons het drankies bestel en moes dit koud kry met ys. Die eenheid se yskas het ook nie gewerk nie. Daar was nie stoel of tafel buite die eenheid sodat ons kon buite sit nie. Geen koffie of tee beskikbaar in die eenheid nie. Die foto's binne was wat ons gesien het maar geen fotos van buite die eenheid nie, geen sitplek buite om te sit nie. Hulle wi-fi ook nie gewerk nie.

Marius S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Kort, maar lekker.

Geen tekens of aanduiborde nie. Het 'n rukkie gesoek. Verder lekker!

Bianca V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V

Teleurgesteld omdat daar ontbyt ingesluit was in die prys, maar ons dit nooit ontvang het nie.

Baie netjies, maar ongelukkig geen ontbyt ontvang soos belowe nie.

Rocky Hollow Lodge se terugvoer

Hi Bianca, baie jammer om te hoor dat jullie nie gelukkig was nie, maar Rocky Hollow is 'n selfsorg gastehuis. Nietemin, laat weet ons graag waar dit se dat ons ontbyt bedien aangesien ons dit sal moet hersien.

Rocky Hollow Lodge
Vanaf R1 050
R1 050 R683
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R683
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Ekopark 25, WF Nkomo-rylaan (R104), Pretoria-Wes, 0216, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a0419e45ed808393fc9dd8f347ad9eafb2d6cd18af47285c2c2b385a9cbe5edb252f0ca7a2f12e431985c8c5af0ec7b290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R683 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 25 Elandsfontein Eco Park WF Nkomo Drive (R104) 0216 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781090071443 27.991128445438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang