+11
Selfsorg in Hentiesbaai

Roetsies

12 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1798 Brandberg Street, Hentiesbaai, Erongo Sien kaart

Beskrywing

Roetsies is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Hentiesbaai, 'n uur vanaf Swakopmund. Die pragtige en rustige dorp spog met lang stukke strande en uitstekende visvanggeleenthede.

Die ruim huis met 3 slaapkamers bied slaapplek vir tot 12 gaste op 'n slag. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die sitkamer 3 slaapbanke het. Die eerste badkamer, en suite met die hoofslaapkamer, is toegerus met 'n bad, wasbak en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort en wasbak het.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel, terwyl die sitkamer 'n TV het. Bykomende geriewe sluit in 'n dubbelmotorhuis, 'n binnenshuise braai-area en 'n groot tuin.

Die huis is ideaal geleë naby die strand en 'n winkelsentrum, terwyl ander aktiwiteite in die omgewing hengel, perdry, gholf, stap, 4x4-roetes en vierwielmotorfietsry insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1798 Brandberg Street, Hentiesbaai, Erongo
  • Gaste dink Roetsies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek

1798 Brandberg Street, Hentiesbaai, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyztOOuQUMq89jbrmivWvZaTPX7sE3NywD0K31ocPxaE2hyPBo7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 12) 13 5 1 4 1798 Brandberg Street Hentiesbaai Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.132790038908 14.292111116655
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang