Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rohrs Farm Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjiese skoon geriewe en meer as voldoende vir ons behoeftes. Ons het net vir een nag gebly en dit was baie lekker. Geen klagtes of probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Heerlik geslaap. Plek is skoon en netjies en die plaas is rustig, vreedsaam en veilig. Goeie oornagplek en die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Perfect. Awesome venue and perfect accommodation, and the hostess was perfect as always. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

As aktiwiteite in Mkhondo gedoen moet word, sou ek nie hier oorbly nie. Die verblyf en fasiliteite opsigself is in lyn met die prys van akkommodasie, maar die ontvangs was baie koud. Ek vermoed dit was suiwer omdat ek oppad moes bel om aanwysings te kry om by die plek uit te kom. Daar was sekere faktore wat my nie op die "spot" kon plaas om by die plek uit te kom nie, maar daar was geen belangstelling wat verkeerd was nie. Ek is eerder aangevat omdat ek nie die Whatsapp instruksies gevolg het nie. MTN sein oppad was plek-plek swak, wat 'n impak op mobiele data gehad het en dus Google Maps ook beïnvloed het. Die geskrewe Whatsapp-instruksie was dat ek by 'n 3de robot regs moet draai. By die 1ste robot was die hoofstraat toe weens padwerke, en moes ek 'n "detour" neem wat beteken ek het nie by 'n 3de robot uitgekom nie. Verder was die instruksie dat die gastehuis "17 km uit Piet Retief" is. Die vraag vanaf 'n vreemdeling is, wanneer is jy reeds uit die dorp om die 17 km te begin meet? Hierdie instruksie beteken net mooi niks nie. By die verblyf het ek ook ervaar dat daar geen MTN selfoon sein was nie. Verdere toeligting kan verskaf word indien nodig. Mens sou ook verwag dat jy meegedeel sal word of daar WiFi is of nie, en indien wel, die "password", maar dit is ook nie gekommunikeer nie. Ek is die voorloper van heelwat ander vriende en bekendes wat in die nabye toekoms Piet Retief (Mkhondo) sal besoek. Hulle moet sekere besluite neem, onder andere oor akkommodasie, op my aanbeveling, maar hierdie een gaan nie werk nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Maria C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige plaasverblyf. Was vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Voertuig het veilig voor die deur gestaan. Lekker geslaap in skoon en netjiese eenheid met die wonderlikste stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Rustig. Baie rustige omgewing, baie netjies. Gemaklike plek in die sitkamer en eetsaal om te sit en nog bietjie werk te doen voor die son ondergaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Great hosts and great location. Thank you, we were very happy with our stay. Lovely breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Epic for a en-route stay over! Really beautiful, the gardens surround the cottage. The friendly owner is there to greet you on arrival, very accommodating and efficient. Will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Very nice venue. Well received and the dogs were lovely dogs!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

The farm guesthouse is beautiful just outside town. Friendly welcoming and linen clean and fresh. The room has everything you need to overnight. The grass and trees with beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543 Wakkerstroom-weg, A22/23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5NDU0ODRkLTJhZDMtNDE0ZC05MmRiLTY5ZWZhYmFjYTkwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R543 Wakkerstroom road A22/23 2380 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.066111111111 30.659444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang