Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooidam Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 589 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilze C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvry ontvang. Heerlik ontspan na die lang pad. Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly, die gasheer was baie vriendelik. Die verblyf was netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie skoon en netjies. Perfekte oornag plekkie. Baie skoon en netjies, dit was perfek vir ons met ons 18 maande oue dogtertjie. Alles wat mens moontlik kon benodig, was daar. Ons het heerlik gebraai ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mooi en lekker plaas atmosfeer. Dit was heerlik rustig en die gasvrou was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Comfortable and refreshing Karoo stay. Great hospitality in the Great Karoo. Our hosts were very friendly. Loved the late afternoon dip in the pool/dam and evening stroll to the gate under a beautiful starry sky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sien binnekort weer! Perfekte oornag plekkie, ons wens ons kon langer bly. Aanwysings is duidelik en maklik om te kry. Die gasvrou en gasheer was wonderlik en het ons uitgehelp met heerlike braai pakkies en hout. Die kamer was netjies en aircon was baie welkom. Die plaasdam was skoon en wonderlik gewees na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia L
1 nag
5.0
Feb 2025

Verskriklike mooi, netjiese plekkie. Voel sommer dadelik tuis. Verskriklike mooi, netjiese plekkie. Voel sommer dadelik tuis. Baie vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag
5.0
Jan 2025

Soos om by ou vriende te kuier. Om by Rooidam te oornag, is soos om by ou vriende te kuier. Alles is rustig en gemaklik. Ek het weereens heerlik gebly en alles was skoon, netjies en gerieflik. Ek beveel Rooidam steeds met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneek V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die Karoo bly maar mooi! Ons het baie lekker oornag by Janfrederik, net genoeg wat 'n mens nodig het. En die dam was 'n wenner vir ons hele gesin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons tipe plek en mense! Ons tipe plek! Ons tipe mense! Julle gasvryheid en vriendelike ontvangs is verslawend. Netheid is verstomend. Die natuurskoon is ontspannend. Ons en die kinders het elke sekonde so welkom gevoel. Rusplek vir oud en jonk. Baie dankie, julle gaan ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre'
Rooidam Cottages
Ahw baie dankie, Leon. Ons waardeer dit groot!

Lynette H
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker en gemaklik geslaap. Baie lekker geswem in die dam. Was 'n lekker oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 595

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 589 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang