+59
Selfsorg in Britstown

Rooidam Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 679 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lanie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfek. Dit was wonderlik, wens al die plekke op die webtuiste kan die gasvryheid en "personal touch" van Rooidam hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam en privaat. Netjiese en skoon eenheid met al die geriewe. Lekker onderdak gebraai. Zander het ontvang en baie tuis laat voel. Ons het in Grenaat gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Wonderlike plaasatmosfeer. Oulike kothuis met mooi uitsig. Dalk kan hulle net 'n kimber vir koue mense voorsien. Ons het nie koud gekry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie netjiese plek met baie vriendelike mense. Ek en my twee Fox Terriers het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjarko D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die héél beste oornag tussen die stede. Uitstekende gasvryheid in die vrede van die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Rustig, gesellig, vriendelik, mooi. 'n Rus vir die siel. Baie lekker gebly en geswem in die plaasdam .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
1 nag
5.0
Jan 2026

Genoegsaam en netjies, lekker plaas atmosfeer en tipiese plaashuisie. Dit was aangenaam, alhoewel 'n bietjie knap vir 4 volwassenes, maar ons het steeds die plaasdam en die braai plekkie baie geniet en heerlik verkwik opgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tana K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heeerlik! Hoenders wat skrop in die klimop buite ons huisie, dwaal deur die vrugteboord, swem in die skoon dam, tennis op die kleibaan, braai op die stoep, sterrekyk, oulik toegruste huisie met karakter. alles heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 689

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 679 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang