Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose & Olive

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Frere-straat 136, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rose & Olive bied semi-selfsorgverblyf in die hartjie van Cradock en is op die terrein van 'n lieflike ou Karoo-tema-huis geleë. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels in die middedorp en die pragtige Mountain Zebra Park is sowat 20 km weg.

Verblyf word gebied in die Olive Cottage en die Rose Suite. Albei hierdie eenhede is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kas en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Daarbenewens is daar ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Daar is 'n privaat ingang en toesluitarea vir 1 voertuig asook 'n patio en braai-area.

Dié dorp het 'n paar jaarlikse feeste gedurende verskillende dele van die jaar vir gaste om te geniet, soos die Karoo Skrywersfees wat in Junie plaasvind, en die Karoo Kosfees wat einde April plaasvind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magdalena M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, eenheid is netjies en het alles wat jy nodig het. Baie rustige omgewing en veilig.
Sep 2024
Mary M
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. We had a lovely stay, it was just very hot in Cradock. Diane was very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Joanne B
5.0
The owner was lovely and welcoming. The bed was a bit soft. The room was clean and offered good value for the night. I stayed with my s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Louise F
Gesin met tieners
5.0
Such welcoming hosts - thank you for the delicious homemade bread! A great little spot!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Ernest B
5.0
Ek was ontvang soos 'n VIP. Sal enigeen daarheen verwys. Diane se selfvertroue het my geïnspireer om vertroue in myself te hê. Dankie vir die goeie vo...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Frere-straat 136, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rose & Olive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Frere-straat 136, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe80f2bcae077d305c5759ea04b8a85f3fa802ed17e06d989b3cc7ada8633b678ed2f08b4b9528b99485fd1f3e44e0d9cae83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 136 Frere Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.163196280179 25.617647396416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang