Rose Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 26, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rose Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Richmond, 'n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Die kothuis is net 600 m vanaf die N1 geleë en ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat die Karoo verken.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste in 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Japonne en 'n haardroër word voorsien. 'n Privaat buitestort is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n koffiemasjien toegerus is.
Gaste kan buite in die tuin ontspan of op die stoep sit en die Karoo-atmosfeer bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 352
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Loopstraat 26, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 26, Richmond, 7090, Noord-Kaap