Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosehaven Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Noel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Highly recommended. All aspects of our visit were above expectations. The host, Braam, was very kind and helpful. So many small well well-thought-out details.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Well worth a visit - it's just lovely! We were looking for peace and quiet at a comfortable cottage with a fireplace. We found it and more at Rosehaven. It is a beautifully furnished, spotlessly clean and very well maintained cottage. It is evident how much the owners love the cottage and ensure their guests are a priority. We were made to feel welcome before we even arrived and when we did we found fresh flowers in each room, freshly picked herbs at the sink, abundant wood, a well-equipped kitchen, wall heaters in each room, a fireplace in the lounge, comfy seating and snug beds - we didn't want to leave! Highly recommended for some R&R - you won't be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie aangename ontvangs, unieke huis, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie netjies, goed geleë, vriendelike diens. Wat 'n plesier om hier tuis te gaan! Ons is baie vriendelik ontvang deur Braam. Die pragtige blommerangskikkings wat hy vir ons in die huis gesit het, het ons dadelik tuis laat voel. Alles is pragtig ingerig, en ons kon die winterkoue verdryf met 'n gesellige kaggelvuur in die sitkamer. Die beddens was heerlik gemaklik en het gesorg vir 'n snoesige nagrus. Ons sien baie uit na ons volgende besoek. Manjifiek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam
Rosehaven Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie, Sue. Ons is baie bly dat julle julle tyd by die cottage geniet het! Dit was heerlik om julle te ontmoet en by die cottage te hê. Dankie vir jul gaafheid en bedagsaamheid. Hoop als gaan mooi en hoop jul kom kuier weer by ons iewers in die pad af. Groete uit die Overberg, Braam

Jenni V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige huis en omheinde tuin vir troeteldiere. Braam was die beste gasheer en alles was perfek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eljo B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Netjies en gerieflik met 'n ongelooflike gasheer! Ek het die bespreking namens my pa gemaak en hy kan net nie uitgepraat raak oor hulle ongelooflike lekker kuiertjie en die pynlike netjiese kothuis wat so goed toegerus is! Braam het homself oortref met sy vriendelikheid en ongelooflike gasvryheid! Selfs tydens loadshedding was dit aangenaam om net op die stoep te kon sit en lekker te kuier! Rosehaven Cottage het al ons verwagtinge oortref en sal beslis weer in die toekoms 'n bespreking by julle maak! Welgedaan en hou so vol!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 600
R2 600 R2 210
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
R2 600 R2 210
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Van Eeden-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe7521b5be99163dbc33365a12cd43484fa327699b50d3e690b77990e5d2f5f8292fface485eb1c806ec72b029344683a70b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 210 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 23 Van Eeden Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0238151 20.4327955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang