Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roses and Pebbles B & B Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hester O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, rustig en verwelkomend. Ons geniet die mooi, netjiese en skoon akkommodasie en sal elke keer by Roses & Pebbles bespreek wanneer ons deur Klerksdorp reis. Die gasvryheid is wonderlik en baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Hester vir die pragtige terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd wonderlik om julle terug te hê by ons. Groete Melynda Marx

Melanie G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit is 'n pragtige huis, perfek geleë met veilige parkering. Die ontbyt was beslis die ekstra geld werd. Ons het geëet soos konings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Melanie vir die pragtige terugvoer. Dit was heerlik met julle hier by ons. Groete Melynda Marx

Maureen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die wooning is hoogs aanbeveelbaar! Puik! Heerlik. Veilig. Stil. Skoon. Ontbyt was smaaklik. Baie meer as genoeg. Baie baie dankie vir 'n heerlike verblyf is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

'n Gasvrou. Plekkie is verskriklik mooi, skoon en netjies. Die gasvrou het soveel moeite gedoen om ons te help met vinnige reelings wat getref moes word (rugby klere wat vinnig gewas moes word, vinnige kos pakkie vir 'n honger seuntjie, ekstra verwarmer ens.). So baie dankie. Jy is 'n gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie, Alta, vir die pragtige resensie. Julle was puik gaste en dit was wonderlik om julle by ons te hê. Baie Groete Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Vincent S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful, organized and welcoming. Most enjoyable. Certainly will book here in future. Well designed with attention to detail. Most friendly and switched on hostess who 'gets it' when it comes to accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Vincent, thank you so much for the most beautiful review. It means so much to us and to the business. It was only a pleasure hosting you and we would love to have you back with us in the future. Kind regards Melynda Marx Roses and Pebbles B & B Guest House

Amelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie netjies en skoon. Eienaar baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Amelia vir die pragtige terugvoer. Ek waardeer dit so baie. Dit was vir ons heerlik met julle hier by ons. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete, [Removed] [Removed]

Alecia D
1 nag
4.8
Mei 2024

Moeite werd. Baie vriendelik verwelkom. Heerlike kospakkie gekry die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie, Alicia, vir die pragtige terugvoer. Dit was wonderlik om vir jou by ons te hê. Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms. Groete, Melynda Marx Roses and Pebbles B & B Guest House

Ann-louise B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Generous host and a nice place to stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Ann-Louise vir julle pragtige terugvoer. Dit was heerlik met julle hier. Groete, Melynda

Jana N
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Very friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Jana vir jou mooi terugvoer. Baie dankie vir julle ondersteuning, dit was lekker om julle te ontmoet. Groete Melynda

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Skoon, mooi en gemaklik. Dis ons 2de keer by Roses and Pebbles gewees en ons sal weer daar bly. Dankie vir jou gasvryheid Melynda en vir die heerlike kospakkies. Sien weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Baie dankie Stephen vir julle pragtige terugvoer. Dit beteken so baie. Dit is altyd lekker om julle hier by ons te he. Groete Melynda Marx Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melynda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4iPHlXuJp8ofNQrIZhibVFGq7thqC9q3oX3QSCfgA8RHMaXIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 26 Iris Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.835706066526 26.649677347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang