Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Route 62 B&B

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Route 62 B&B is in Robertson geleë en bied gehalteverblyf vir toeriste, sakereisigers en oornaggaste. Die gastehuis 'n ou Victoriaanse huis wat omskep is. Die gastehuis is trots op hul toegewyde personeel wat streef na kwaliteit diens teen 'n bekostigbare tarief.

Die verblyf beskik oor 14 en suite-kamers en kan tot 29 gaste op 'n slag akkommodeer. Daar is 8 dubbelslaapkamers, 5 dubbelslaapkamers en 1 enkelslaapkamer. Geriewe sluit komplimentêre WiFi en kaartgeriewe in. Die kamers op die boonste verdieping het lugversorging. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Engelse ontbyt word bedien indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Route 62 B&B is sentraal geleë en binne maklike bereik van goeie restaurante, die winkelsentrum, koffiewinkels en 'n paar wynkelders wat besoek kan word. Die 18 putjie, Silverstrand-gholfbaan is net 3 km weg en die snelweg sowat 500 meter van die gastehuis af.

Die hele huis is ingerig met antieke imbuia-meubels. Die eetkamer is in die hoofhuis en maak oop op 'n privaat tuinarea. Daar is 5 sitareas met banke, TV, tee- en koffiestasies, asook 'n gemeenskaplike yskas en mikrogolf vir gaste se gebruik.

Roete 62 B&B is sedert 2005 'n lid van die Robertson Toerismekantoor en is ook al vir meer as 10 jaar by die AA geregistreer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Francois D
5.0
Great value. Good stay option. I enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Hendrik G
Saam met lewensmaat
5.0
Personeel was uiters bedagsaam. Baie gerieflik geleë en baie netjies. Baie, baie lekker. Sal beslis weer hier wil oorbly.
Nov 2024
Anne B
Saam met vriende
5.0
Olde worlde charm. Friendly, helpful staff. Rooms were adequate. Tea and coffee facilities available in the communal dining room. Safe ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Katja W
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing and peaceful. Our stay was lovely, the staff were friendly and made you feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Chantal E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Vir een nag slaap was dit 'n wonderlike rus na 'n lang nag se kuier by die troue.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Route 62 B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d333b0722f955e1bbd98d23605a19524513a8378fc9c1fd3ce6a3eff959218b507d104815defc2b96d9ec39133d92f8e56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 6 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.805775 19.878267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang