Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Route 62 Kamp Terrein

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 2, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roete 62 Kamp Terrein, geleë aan die buitewyke van De Rust langs die N12, bied heerlike groen kampplekke met berguitsigte. Gaste kan die gerief geniet om binne stapafstand van verskeie restaurante in die bekoorlike dorpie te wees.

Geleë op die groot grasperk met sommige onder die lieflike bome, kan die kampeerplekke elk 5 mense akkommodeer. Alle staanplekke deel die gebruik van mans- en dames-ablusiegeriewe met storte en toilette.

Elke staanplek het elektriese punte, braaigeriewe en waterpunte, en sekere staanplekke het tafels en stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Roete 62 Kamp Terrein is by die suidelike ingang van Meiringspoort geleë en is gerieflik geleë om die boomryke strate te voet te verken om die argitektuur te bekyk en die vrede te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Schoeman-straat 2, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Route 62 Kamp Terrein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 2, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1515b72b65fa5f73b12ff0388540c365b94516728be9e92c8561726e64427d76552cabf34e07f970217f0fe439c6be6d5394?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 2 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.488026066579 22.537673713414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang