Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 65

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Achmat A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Value for money. Pieter and Amanda were excellent hosts, very friendly and welcoming. I loved the braai room; the room was enough for myself and my kid. The area is extremely safe as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great. Great reasonable place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit is 'n baie gerieflike plek met alles wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het die verblyf baie geniet. Dit is baie skoon en netjies en baie gerieflik met alles wat nodig is. Die eienaars is vriendelik en gasvry. Dit is 'n baie veilige omgewing met pragtige strande vir swem en visvang binne stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Nie soos geadverteer. Was baie teleurgesteld in die kitchenette, slegs 2 bekers, 1 klein bordjie en geen teelepel of mes. Gemeenskaplike kombuis, glad nie vir my nie en ook nie geadverteer dat dit 'n 'communal' kombuis is. TV kom aan, maar dis ook al.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Rowweklip 65
Goeie dag Ons is regtig jammer dat julle nie die verblyf geniet het nie. Ons het alles in ons vermoë gedoen om dit so aangenaam as moontlik te maak en het herhaaldelik gevra of alles reg is en of julle enigiets nodig het. Iewers was daar 'n misverstand, die braai kamer is nie 'communale' nie, dit is net vir julle gebruik. Ons het dit so verander omdat besoekers gevra het vir 'n aparte kombuis. Wat die TV betref, word daar verduidelik hoe dit werk en dat My Family Cinema beskikbaar is. Julle is dan welkom om julle eie inligting te gebruik vir Netflix of DStv. Ek glo dat hierdie antwoord enige misverstande sal opklaar. Voel vry om ons weer te kontak met enige vrae. Rowweklip 65

Rouxwy V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Was kort, maar lekker. Baie lekker, en veilig gevoel. Pragtige dorpie met lieflike uitsig oor die see. Eienaar vriendelik en hulpvaardig. Veilig vir motors.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lohan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons saam met ou skool vriende reunie gehou. Goeie tye en herinneringe. Baie lekker plek gewees. Jongensfontein self baie skoon en netjies. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Goeie waarde vir geld. Dit was baie nice om die braaikamer te kon gebruik! Vriendelike huisinwoners. Privaatheid was nog steeds great. Lekker naby aan die see! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker oornag bestemming. Lekker plek om te oornag, en naby aan al die geriewe in Jongensfontein asook Stilbaai. Dit is wel nogal beknop en sal dus nie aanraai vir langer as oornag nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Rustig en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n veilige en rustige omgewing. Vriendelike en gasvrye mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzanne M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Nice and cozy. Nice and cozy place to stay when passing through the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a089bdad2a6fb87c0b3abb80f132acd7277d271bd85ccf8a31a4dcd056fdd8a65440ee1df208973d2be00a771f4f4af0dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 65 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.430904933209 21.325757838068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang