Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kampsbaai-rylaan 23, Kampsbaai, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Royal Boutique Hotel is aan die basis van die Twaalf Apostels-bergreeks in Kampsbaai geleë. Die hotel se verhewe ligging bied 'n voëlvlug uitsig oor Kampsbaai, Leeukop en die pragtige Atlantiese Oseaan. Hierdie uitstekende ligging maak voorsiening vir direkte toegang tot een van Kaapstad se mees gesogte strande, asemrowende uitsigte en 'n wye verskeidenheid restaurante en kroeë binne stapafstand.

Verblyf word gebied in 11 eklekties ontwerpte en suite-kamers, met pragtige uitsigte. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n elektroniese kluis vir waardevolle items, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met persoonlike Netflix in. Gratis hoëspoed-vesel-Wi-Fi is beskikbaar.

'n Kontinentale ontbyt kan elke oggend by die hotel geniet word.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Lughawependeldienste kan gereël word.

Die Royal Boutique Hotel-personeel is veral bekend vir hul vriendelikheid en professionaliteit, wat dit hul prioriteit maak om 'n huislike atmosfeer te skep gemeng met puik diens en behulpsame houdings. Hierdie wenkombinasie sal uitloop op 'n ontspannende, verkwikkende en aangename verblyf.

Kampsbaai is een van Kaapstad se pêrels; haar strande, haar kroeë, haar restaurante en haar atmosfeer. Geniet skouspelagtige Afrika-sonsondergange wat bewonder kan word met 'n pragtige skemerkelkie in die hand vanaf die hotelkroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Royal Boutique Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lewis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kampsbaai-rylaan 23, Kampsbaai, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Royal Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kampsbaai-rylaan 23, Kampsbaai, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e39672bfcaa869f9f033f43d88dd235759d3b352ad8a45284b6ee12b0959ac5b43ff52041b1170d0371df86e971ea1843e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 23 Camps Bay Drive Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.955183830629 18.377971630041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang