Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Ushaka Hotel- Seaview

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Ash Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 5 resensies vir Royal Ushaka Hotel- Seaview
Netheid
3.4/5
Diens
3.2/5
Ligging
2.4/5
Veiligheid
2.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Simphiwe N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Simphiwe N

The hotel itself is okay, but the environment isn't that okay.

It's located in an untidy environment.

Jaco C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco C

1 nag oorslaap.

Omgewing is terrible en jy slaap maar met een oog oop, want jy mag dalk môre huis toe loop. Ek is geskuif na 2 verskillende kamers a.g.v. die aircon wat nie gewerk het en steeds nie gewerk het en ek dit maar aanvaar het. Ek't tot 1uur die volgende oggend wakker gelê a.g.v. die geraas van die ander inwoners en management het nie aandag gegee daaraan en dit toegelaat. So dink maar drie keer voor jy kyk na die 3-ster-hotel.

Charl D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D

Sal nie weer daar bespreek nie.

Die ligging is glad nie geleë nie, 'n mens voel nie veilig as jy in die area ry nie, verder was die ontvangsdame met ons aankoms glad nie hulpvaardig nie. Met die tweede aand was 'n ander dame, wat wel hulpvaardig was, besig om in die oop en bloot te borsvoed. Die perseel is nie rolstoelvriendelik nie. Die swembad was die heel dag gebruik deur mense wat nie eers by die hotel gebly het nie. Die WiFi password was nie vir ons gegee nie, nog minder was die password in die kamer gewees nie. Ons moes self gaan vra het vir handdoeke en toiletpapier toe ons by die kamer kom. Met die tweede aand moes ons gaan vra het vir addisionele toiletpapier. Daar was wel 'n ketel en koppies, maar geen kitskoffie, suiker of melk nie. Ons was een klein koekieseep gegee vir die twee aande, geen shampoo of room nie. Bedkassies ens. is oud en vervalle. Waterskade wat die splinterhout laat bars het.

Ntobeko M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ntobeko M

Convenient.

I had a good time and thank you to the front desk lady for welcoming me in.

Jeffrey M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeffrey M

I had a good stay.

Great value for money but consider improving TV channels.

Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Folkestoneweg 52, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA051f3a8a37522148dc8f537fc6cc289bcc7a723f6f4572adf675c81e3626c55aabd6241bb077318e975ee83e9e5d80089183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 3) 5 5 1 3 52 Folkestone Road Sea View 4094 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.900966 30.97528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang