Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royston Hall Historical Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
Suite 2
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is apart van die hoofhuis geleë. Dit het 'n koningingrootte-bed van Victoriaanse koper, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV, WiFi, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Verder spog die suite met 'n klein dek wat na die woud en agtertuin front.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar is honde op die perseel.
Rook binnenshuis is verbode.
Draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste sal hul eie braaihout en brikette moet voorsien.
'n Grondpad van 150 m lei na die verblyf. Dit word goed onderhou en is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite 3
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed

  • Waaier

Suite 1
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lugtige suite is op die grondverdieping en het 'n koninggrootte-bed van Victoriaanse koper, asook 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV, WiFi, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n kaggel, tuin en 'n klein stoep wat 'n uitsig oor die vallei bied.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar is honde op die perseel.
Rook binnenshuis is verbode.
Draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste sal hul eie braaihout en brikette moet voorsien.
'n Grondpad van 150 m lei na die verblyf. Dit word goed onderhou en is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite 9
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite bied slaapplek aan 2 gaste en het ‘n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, bad, stort en wasbak. Die suite spog met dennehoutvloere wat 120 jaar oud is, 'n kaggel, sitarea, eetarea, yskas, TV, WiFi en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar is honde op die perseel.
Rook binnenshuis is verbode.
Draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste sal hul eie braaihout en brikette moet voorsien.
'n Grondpad van 150 m lei na die verblyf. Dit word goed onderhou en is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite 4
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie solderkamer is by die trap op in die hoofhuis. Dit het 'n koningingrootte-hemelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV, WiFi, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar is honde op die perseel.
Rook binnenshuis is verbode.
Draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste sal hul eie braaihout en brikette moet voorsien.
'n Grondpad van 150 m lei na die verblyf. Dit word goed onderhou en is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite 5
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is die oorspronklike hoofslaapkamer en op die boonste verdieping van die hoofhuis geleë. Dit het 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie suite het 'n dek wat front na die woud en agtertuin en deel ook 'n balkon met gaste in Suite 6 wat 'n uitsig oor die rivier en see in die verte het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar is honde op die perseel.
Rook binnenshuis is verbode.
Draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste sal hul eie braaihout en brikette moet voorsien.
'n Grondpad van 150 m lei na die verblyf. Dit word goed onderhou en is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite 6
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is by die trap op in die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie suite het 'n dek wat na die woud en agtertuin front en gaste deel 'n balkon met gaste in Suite 5 wat 'n uitsig oor die rivier en see in die verte het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar is honde op die perseel.
Rook binnenshuis is verbode.
Draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste sal hul eie braaihout en brikette moet voorsien.
'n Grondpad van 150 m lei na die verblyf. Dit word goed onderhou en is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Royston Hall, Erf 949 Roystonlaan, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0209d45bb155808b39afea3abd0ea10cf81863d0b3463dad4f421abe11cccdd27c523033cf01106d419f2374770c36c30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Royston Hall Lot 949 Royston Lane 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -30.712385393883 30.447117181545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang