Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozelee Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ilse N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Stil en rustig. Veilig. Sal daar oor nag bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige ontspanne kuiertjie. Vriendelike ontvangs. Netjiese skoon plekkie. Alles wat mens nodig het. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Licia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful. Fantastic, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stylvolle, skoon en netjiese plek. Ons het ons 1 aand se verblyf by Rozelee Rest in Nelspruit baie geniet. Die plek is stylvol versier, baie skoon en netjies. Ons sal definitief 'n volgende keer, wanneer ons weer Nelspruit besoek, langer wil bly om ook die swembad te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bekostigbaar, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Gemaklike bed. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda V
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam. Baie netjies en skoon. Presies wat jy nodig het is daar. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Awesome place. Neat and clean, and the host is very friendly and helpful. Awesome place. Wonderful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, mooi, huislik. Ja ja, naby alles, en natuurlik die plante. Personeel is behulpsaam. Lieflike plek om te bly en die omgewing te verken en terug te kom na 'n rusplek. Hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, netjiese goed ingerigte huisie en baie mooi tuin met veilige parkering. Baie dankie, dit was wonderlik. Ek was aangenaam verras om te sien daar is 'n haardroër tot my beskikking, nie iets wat oral is nie. Die huisie was baie netjies, skoon en goed ingerig. Baie dankie vir die mooi tuin en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie sentraal as jy naby die hospitaal moet wees. Netjies, skool en naby aan die hospitaal. Baie bekostigbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Whanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 1)
Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Augustastraat 36, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc71e3ba88c5765975792d8e959e403acde3cd7cbcce25b0d781f2d3f776d03bf20ff4f06d77f8463f23df667bbc4368dce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R432 per nag (plek vir 1) 53 5 1 5 36 Augusta Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.487849 30.974547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang