Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozenhof Gaste Eenhede

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 18, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rozenhof Gaste Eenhede is in die pragtige groen woonbuurt Heatherlands geleë, net 200 m vanaf die Provinsiale Hospitaal en sowat 2 km vanaf George se middestad.

Hierdie herehuis is oorspronklik as 'n gastehuis gebou, maar is sedertdien opgeknap as 'n privaat woning vir die eienaars asook 5 bespreekbare selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers of paartjies.

Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale asook 'n badkamer met 'n bad en stort. Veilige parkeerplek word op die beveiligde perseel voorsien en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.

Rozenhof Gaste Eenhede is gerieflik naby die N2-hoofweg tussen Knysna en Kaapstad geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 208 resensies vir Rozenhof Gaste Eenhede
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 208

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Forest-weg 18, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rozenhof Gaste Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 18, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYTdlZTlmLWM0ODQtNDYzNC1hZTIxLTU5MDY5YWQ0NDQzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 208 5 1 5 18 Forest Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.94880244954 22.447769343853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang