Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubert's Boathouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Janet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We lived in a Boathouse down at the sea, everyone called us pretty privileged! Ons het lekker gebly en was uitgerus toe ons vertrek het. Rubert's Boathouse is ingerig met al die geriewe wat mens benodig vir 2 persone. Die ligging is asemrowend met 'n uitkyk oor die see. Dit is 'n rustige omgewing en ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspannend, idillies. Ons het 'n wonderlike tyd by Rubert's Boathouse gehad. Die uitsig vanuit die huisie is asemrowend en die foto's was nes op die website.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elijah B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend mooi view, vriendelike diens. Ek en my vrou het dit vreeslik baie geniet. Ons 31ste huweliksherdenking sal ons beslis nie vergeet met die mooi herinneringe wat ons daar gemaak het. Baie oulike plekkie, ons sal vir seker weer besoek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Rubert's Boathouse – ‘n heerlike kuswegbreek. Ons het onlangs twee wonderlike nagte by Rubert's Boathouse deurgebring, en dit was ‘n ervaring om te onthou! Die verblyf was nie net stylvol nie, maar ook uiters gerieflik, en het alles gebied wat ons nodig gehad het vir ‘n ontspannende kuswegbreek. Die koffiemasjien was ‘n hoogtepunt – goed toegerus met genoeg pods om ons lekker besig te hou. Ons het ook die braaigeriewe geniet, en niks klop ‘n gesellige aandjie by die vuur nie. Die bed was ongelooflik gemaklik, en ons het heerlik geslaap sonder om ooit te warm of ongemaklik te voel. Die nabyheid aan die strand by Brenton-on-Sea het die ervaring nog beter gemaak. Die stappie strand toe was ‘n entjie, maar dit het ons die geleentheid gegee om die pragtige mosaïek en natuurskoon te verken – absoluut die moeite werd! Rubert's Boathouse het die perfekte balans tussen gerief en avontuur. Ons het dit baie geniet en sal beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ‘n kombinasie van rustigheid en die pragtige kuslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
Rubert's Boathouse
Hi Marietjie, baie dankie vir die resensie, so bly julle het die tydjie hier geniet! Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Yvonne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Nice and quiet. What we needed for 2 nights over New Year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great stay in this comfy room with amazing views. Great stay in this comfy room with amazing views and all the amenities you'd need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirli C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Comfortable. Perfect little place with everything you need, a stunningly comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oulike en unieke verblyf vir 'n paartjie en goeie waarde vir geld! Baie goed ingerigte plekkie en goeie waarde vir geld! Ideaal vir 'n aand of 3 se oornag. Rustig, veilig en skoon woonbuurt, ook naby genoeg aan Knysna. Kan die see sien en hoor van jou bed af, net ietwat ver om te stap, maar baie unieke plek. Vriendelik en behulpsame gasheer. Sal beslis weer hiernatoe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Als kompak soos 'in a nutshell' wat voorsien in enige besoeker se behoefte. Baie oulike blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Ligging, uitsig. Puik ligging met see-uitsig. Baie netjiese plek, sal beslis weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemone-laan 78, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb096a56e312519763f4db9b9ebcfb9bae648c2343d9be9e4f106d977c82777a4318c22beae2b7edf35817c8561e5faf0dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 78 Anemone Avenue Brenton On Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071225421275 23.020650108884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang