Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ruby Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Izaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die beste akkommodasie! Ons het heerlik gebly! Dit het gevoel soos ons 2de huis. Ons het gegaan vir stappies saam met ons baba en ons het 'n lekker jakuzi. Die plekkie is regtig netjies, beste fasiliteite (jy kan selfs klere was) en vreeslik rustig. Dankie vir al jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons sien jou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Ruby Cottage
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek het julle geniet en is so bly dat Ruby Cottage vir julle soos 'n 2de huis was. Julle is enige tyd welkom. Geniet dit daar ver oor die waters en alle sukses, voorspoed en liefde vir julle 3’tjies

Suritha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hidden gem! What a hidden gem! The unit has everything you need (coffee, tea, sugar, fresh milk and more in the kitchen). Even the bathroom has everything (hand wash, body wash, shampoo and good quality towels). The bed is very comfy, with a fan and air conditioner. The backyard is huge if you want to go for a stroll. The estate is very safe with security. We travelled with our dog, who got her own treats on check-in. Hanli is very quick to respond and goes the extra mile. Anna was also very helpful showing us around and giving her number if we needed anything else. Everything was done with a lot of care and a personal touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Ruby Cottage
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek het jou raad gevolg en alles is nou soos voorgestel. Baie dankie vir die ondersteuning. Julle is enige tyd welkom terug. Liefde

Dawie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Most enjoyable. We enjoyed the cottage. All was in order and well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanli
Ruby Cottage
Thank you for the review, Dawie. Hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanli Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R828
R 828 R 746
per nag (plek vir 2)
Vanaf R828
R 828 R 746
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruby-weg 18, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bc694e9407a0604fccad5600a6a614e664ee81bd087aec4eb4fef796e2b5ecbe63c5ac2dcbd472cd7471b4024cec0edcc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R828 nouVanaf R745 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 18 Ruby Road Mooikloof 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.852426005659 28.342759698545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456