Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ruigtevallei Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tim B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Welcoming. Lovely clean accommodation. Owner very friendly and welcoming. Comfortable beds and good water pressure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie rustig en veilig op 'n plaas. Het in kamer no. 1 gebly wat skoon en netjies toegerus is. Parkering is naby die kamer wat dit baie gerieflik maak met die uitpak van bagasie. Alhoewel die lodge op 'n plaas is, is dit reg langs die teerpad en is uitstekend geleë. Baie vriendelik ontvang deur Jaco. Kamer is toegerus met 'n dakwaaier en goeie WiFi opvangs. Geen TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandri P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Netjies, mooi en rustig. Ons sal gerus weer hier oorslaap. Dit was so rustig en Jaco se gasvryheid was besonders. Die swembad en braai area is baie lekker vir die warm somersdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebraai en geslaap. Heerlik gebly en geslaap. Oase in die Karoo. Baie vriendelike bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en aangename ervaring. Pragtige, rustige, bekostigbare plek. Baie netjies en die eienaar was baie hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sien hierbo. Kamers is splinternuut en baie smaakvol toegerus. Die swembad is 'n heerlike verrassing en baie lekker om met ander reisigers te kuier om die braaivleisvuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Clean, comfortable and relaxing. Thanks for a great stay. The swimming pool was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netjies en sal weer daar bly. Vreeslik mooi en het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.648344522135 25.4825461717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011