Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruresta Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was aangenaam. Ruresta is 'n netjiese oornagplekkie. Goed toegerus en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Value for your money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderlik en rustig. Die oornag was lekker. Geraas was soos niks. Alles was op hul plek en baie netjies. Sal graag weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ruresta Guesthouse
Hi Pieter, het was lekker om jou daar te ontvang. We hopen je snel terug te verwelkomen bij Ruresta.

Philip L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ekonomiese netjiese oornag plekkie in Bloemfontein! Ons het lekker gebly, gebraai vir aandete. Daar was 'n bietjie vars melk vir 2 koppies koffie. Lugversorging het ons lekker koel gehou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta M
1 nag
4.6
Okt 2024

Rustige verblyf in 'n baie goeie woonbuurt. Ons het baie lekker oorgebly. Toerusting wat aandag benodig, is onder die gasheer se aandag gebring.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Heeltemal voldoende vir oornag en selfsorg. Baie lekker gebly. Ongelukkig paar klein jakkalsies soos die deur wat baie moeilik sluit, stortdeur kan glad nie toemaak nie en van die ligte wat nie werk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Ons het dit baie geniet. Rustige woonbuurt en plekkie is goed roegerus. Baie netjies en rustige atmosfeer. Goed roegerus. Lekker oorgebly. Sal graag weer gaan wanneer die druiwe ryp is!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacomien T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Aanvaarbaar. Net een nag oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Veilige oornagplek. Veilige oornagplek naby die snelweg.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Ruresta Guesthouse
Beste Santa, jammer om van jou ervaring te lees. Die harde bank waarna jy verwys is 'n dubbelbed slaapbank. Ek vermoed julle het dit nie reg oopgemaak nie. Vra omverskoning oor die vuil pan en stort. Sal verseker daarna kyk. Geseende 2024 vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 18, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe73f3c02b12aa8456b65b58b4170d74e6062d418275a51ab14ff2c2f8dae64f504a63b2bc3f34219edb6364a76efcc4b5c42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 18 Jan Marx Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103352189651 26.151294540394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang