7 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rusbietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.
Hierdie eenheid met 3 slaapkamers en 2 badkamers bied slaapplek vir 6 volwassenes en 'n kind. Dit is op die eienaar se eiendom geleë. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, en die tweede badkamer het 'n stort. 'n Kampeerbedjie is op aanvraag beskikbaar.
Elke kamer het 'n TV met Netflix.
Die eenheid het verhittings- en eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei, en 'n yskas.
Die huis het sonpanele, 'n kragopwekker en watertenks om ongerief te beperk.
Veilige parkering word voorsien, maar let asseblief daarop dat slegs voertuie van normale grootte deur die ingangshek kan ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rusbietjie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang