Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Jo-ann K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Aangenaam vir 'n nag se oorslaap. Aangenaam en veilig. Agterhekparkering. Dankie vir die mikrogolf in die kamer. Hulle het nie genoem van WiFi nie. Dit sal help as daar miskien 'n opvoutafel agter die voordeur teen die muur kan inpas. Sal help veral as dit reën om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tok B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en insiggewind. Dit was 'n bevredigende besoek. Bederf met die lekker Karoo skaaptjops en Karoo braaiwors met bykosse. Dankie, ons het dit waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Bring jou nader aan natuur en menswees. Baie lekker gekuier en geswem, net nie warm water gehad om te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Rus 'n Bietjie
Hallo Jacques Ek vra verskoning vir julle ongerief met die warm water, maar het die oggend na julle vertrek agtergekom dat die water verwarmer het die gees gegee. Ons het dit nog dieselfde dag vervang. Ek wil graag aan julle 'n afslag gee vir julle volgende verblyf by ons - sal dit waardeer om die ongerief reg te kan stel. Groete Andre

Carina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam, skoon plekkie met sy eie dam vir afkoel in die hitte van die dag. Ons het gearriveer laat Sondag middag. Vriendelik ontvang deur die gasheer. Rus 'n bietjie het vir ons 'n lekker Boontjie Bredie met slaai en poeding gereël, teen 'n minimale koste ekstra (wat reeds so gereël was). Die dorpie is 'n klein plattelandse plekkie met nie baie winkels nie. Daar is 'n eetplek nie ver van daar af nie, maar alles is toe op 'n Sondag. Stil dorpie en jy kan die natuur geniet terwyl jy rustig deur die strate stap. Kan dit aanbeveel vir 'n oornag of 'n dag of 2 se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Rus 'n Bietjie
Beste Carina Baie dankie vir die goeie terugvoer oor ons dorpie en jul verblyf. Dit was aangenaam om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Andre

Isac M
1 nag
4.6
Mrt 2024

Loxton, die mooi dorp in die Karoo. Regte plaasgevoel. Jy kan somer stap en die dorp verken, en gaan kuier by Die Windpomp om Loxton op sy beste te beleef!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Rus 'n Bietjie
Beste Isac Dankie vir die terugvoer. Ons dorpenaars en plaasboere is baie trots op ons ou dorpie en probeer nog die rustigheid en plaasgevoel behou. Ons is baie bly julle kon dit beleef en dat julle lekker gekuier het. Kom besoek ons asb. gerus weer. Groete Andre

Anonieme gas
1 nag
3.6
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jun 2024

1*. Baie stof op die komberskas, stof onder die ornamente in die boekkas, die stortkop val af as jy dit probeer te verstel. Jy voel soos 'n kluisdief om die water op die regte temperatuur te kry. Die eienaar het wel lekkergoed agtergelaat, maar ek sou eerder 'n ekstra kombers waardeer het. Ek het so ongemaklik daar gevoel, ek het 'n aand vroeër pad gegee.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Wilkie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die dorp is ongelooflik mooi, beste stil oggend met die Karoo-reëngeur. Goed geslaap met 'n stap deur die hele dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Rus 'n Bietjie
Beste Wilkie Dankie vir die mooi terugvoer en ek is bly julle kon die Karoo reen geure ervaar - so min kry die geleentheid om dit te ruik en julle was besonders gelukkig. Kom kuier gerus weer vir ons. Voorspoedige 2024! Groete Andre

Douw-marie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Pragtig! Ons was mal oor die plekkie en die diens wat ons ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Rus 'n Bietjie
Middag Douw-marie, dit was baie lekker om julle as gaste te hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Lekker dag verder en voorspoed vir 2023.

Alma D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Beter gasvrou kan jy nie voor vra nie. Ons het heerlik gebly by Rus 'n Bietjie. Sandy het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die braaipakkies was baie ruim porsies, ekstra inligting oor die omgewing en sy was voortdurend met ons in kontak terwyl ons Loxton toe gery het. Karoo-gasvryheid uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdea9999529a07c30a6bc02fccbf0291d6933921f1a2c19223f3a13bbd9aad7ba217eda375492a72ece6a5f4225e113ed77fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 73 Beaufort Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.478197363788 22.349973635968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang