Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rus 'n Bietjie is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n klein dorpie in die Klein Karoo-omgewing. Die gastehuis is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na gerieflike en rustige oornagverblyf in die Karoo.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 eenhede met privaat ingange en kan óf 2 gaste óf 'n gesin van 4 akkommodeer. Die oopplan-eenhede is ingerig met gemaklike beddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Bykomende geriewe in die eenhede sluit 'n plafonwaaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Een van die eenhede is toegerus met basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, mini-oond met 'n tweeplaatstoof en mikrogolfoond insluit.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad of die boma wat ideaal is vir 'n braai of 'n klein kampvuur in die aand.

'n Veilige parkeerarea is voor elke eenheid beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jo-ann K
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam vir 'n nag se oorslaap. Aangenaam en veilig. Agterhekparkering. Dankie vir die mikrogolf in die kamer. Hulle het nie genoem van WiFi nie. Di...
Sien meer
Apr 2024
Tok B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en insiggewind. Dit was 'n bevredigende besoek. Bederf met die lekker Karoo skaaptjops en Karoo braaiwors met bykosse. Dankie, ons het dit...
Sien meer
Mrt 2024
Jacques S
Saam met lewensmaat
5.0
Bring jou nader aan natuur en menswees. Baie lekker gekuier en geswem, net nie warm water gehad om te stort nie.
Feb 2024
Carina V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, skoon plekkie met sy eie dam vir afkoel in die hitte van die dag. Ons het gearriveer laat Sondag middag. Vriendelik ontvang deur die gashee...
Sien meer
Jan 2024
Wilkie L
Saam met lewensmaat
5.0
Die dorp is ongelooflik mooi, beste stil oggend met die Karoo-reëngeur. Goed geslaap met 'n stap deur die hele dorp.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdea9999529a07c30a6bc02fccbf0291d6933921f1a2c19223f3a13bbd9aad7ba217eda375492a72ece6a5f4225e113ed77fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 73 Beaufort Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.478197363788 22.349973635968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang