Rus
Meet your host
Take a look at the host’s track record and reviews from their other properties. View host’s profile
4.5/5
Merlene New to LekkeSlaap!
Properties 2
Reviews 4
On LekkeSlaap 10 months
Review Summary
Theresa H - Jul 2024
Overall rating
Nie waarde vir die geld nie.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Not value for money.
Not value for money at all. The extra room advertised was not available at all. It was not very clean. Personal items were in the home of someone staying there.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Rus 's response
Goeiedag Theresa. Dit is jammer dat jy dit nodig ag om so resensie te laat. Ek vermoed dit is omdat jy ongelukkig was omdat jy jou oorspronklike kwotasie verbeur het. Ek sal graag wil weet wat vuil was by Rus? Ek het persoonlik die gereedmaking van die eenheid oorsien. Daar is persoonlike eiendom van die eienaar van die woning in van die vertrekke, maar voldoende spasie is gelaat vir gaste om in die baie kaste hulle tuis te maak. Ek het spesifiek met jou uitgeklaar dat julle slegs ses mense sal wees wat Rus bespreek en was daar ses beddens beskikbaar vir ses gaste. Ek wens verder te bevestig dat ek agteroor gebuig het om vir jou te akkomodeer nadat die bespreking eers gemaak is minder as 24 uur voor inkloktyd.
- Capacity: 8 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 233 Wren Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
Welcome to LekkeSlaap
Welcome back!
Reset your password?
Join our newsletter!
Create an account to manage your bookings
Log in to your LekkeSlaap account
Enter your email address to get started
Subscribe to receive special offers