Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Zune V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik. Dit was heerlik. Die uitsig is iets besonders. Die eienaars kan dalk bietjie dink aan 'n kol-kol/jacuzzi op die hoofslaapkamer se stoep vir meer geselligheid en afkoel in die somer. Die WiFi het nie baie goed opgevang oral in die huis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bastiat V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Uitstekend vir onthaal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitsig! Ja, gesellige huis en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Goeie dag, Amanda Dankie vir die terugvoer! Daardie uitsig laat 'n mens heerlik ontspan. Ons hoop julle kuier gou weer vir ons!

Belinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die huis is bo jou verwagting. Netjies, pragtig en baie gemaklik. Aanbeveel. Pragtig en netjies, beslis die moeite werd. Die uitsig is sielkos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Goeie dag Belinda Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Baie bly dat julle dit geniet het. Groete,

Francette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Skoon vars berg lug met asemrowende uitsigte. Golf paradys! Berge en valleie se prag wat jou omring van alle kante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Goeie dag Francette, Baie dankie vir die terugvoer! Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Hoop om julle gou weer te sien.

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Baie aangenaam. Die eenheid moet daaraan dink om batterye by die sonpanele te voeg, aangesien daar geen krag was Saterdag aand met die kragonderbreking nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Goeie dag, Andre Baie dankie vir jou terugvoer, daar is wel 'n battery gekoppel! Ek sal opvolg sodat die onderhouds maatskappy kan gaan kyk waarom dit nie ingeskop het nie. Dis nou baie jammer, dankie dat jy laat weet het sodat ek dit kan regstel.

Jerry J
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Excellent stay and great value. Great venue with good value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Good day, Jerry Thank you for your feedback and for visiting us. We hope that you will visit us again soon!

Thandi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Loved it, cozy and well maintained. Our stay was comfortable and quiet, very relaxing and the location was perfect next to the water stream. Beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Good day, Thandi I am so glad that you had a relaxing stay, and we hope to welcome you again in future!

Diane K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Would highly recommend. We had a stunning time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Good day, Diane We are very pleased that you enjoyed your stay. Thank you for the positive feedback, and we hope to see you again soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Goeie dag Johann Baie dankie vir jou terugvoer. Snaaks dat die waterdruk sleg was, ek sal opvolg daarop aangesien dit nog nie voorheen 'n probleem was nie! WiFi is sataliet WiFi, so moontlik met die wolke iewers in die wêreld te doen - ek sal dit ook ondersoek sodat dit nie 'n probleem is wat aanhou nie. Dankie dat julle ons besoek het, hoop om julle gou weer te sien! Groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coe-Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R4 000
35 % AF
R 4 000 R 2 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 000
35 % AF
R 4 000 R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 000
35 % AF
R 4 000 R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Kruisfontein Road, 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate, 19 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9e74defbb2eb96f813bde3ba09930b6f4d31c5396cc867e69968b7aa44e4b5a40479b094a0c13a673641b84ea715ad400f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 Kruisfontein Road 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.45525031862 30.209258879029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang