Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Port Owen

Russell's on the Port

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Carin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

‘n Hoogtepunt en gemaklike tyd! Ons was baie vriendelik ontvang en het gemaklik gebly. Die kamer word daagliks gediens en vars handdoeke verskaf. Vir seker 'n hoogtepunt van ons vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie vriendelike en behulpsame staf. Baie goed geleë en in 'n baie veilige area. Die bed was fantasties en ek het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Highly recommend! Friendly reception, beautiful view and well situated. Comfortable stay and we can recommend it to anyone! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heran B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker ontspanne rustige vakansie gewees met die mooiste views. Ons sal enige tyd weer teruggaan na Russell's on the Port, dit bly een van ons gunsteling plekke om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liska R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

It was nice. It was great, location great. I would only suggest that the housekeeping come in every day; they didn't service once, and we were there for three nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie aangename verblyf. Ons het net een nag oorgeslaap. Daar was alles wat jy nodig het, goed toegerus en netjies. 50 m van die restaurant. Maklik, vriendelike en moeite-vrye inteken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liza M
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Travelling on my own. I was made to feel truly welcomed. The restaurant serves delicious meals and coffee. The breakfasts and pizza were exceptionally good. Lovely thin base. I do feel that the room should be recarpeted or preferably another type of flooring laid. The balcony is comfortable with an amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Ontspannend. Baie lekker en rustig. Perfek vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Solette
Russell's on the Port
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Groete Russells on the Port

Petra F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Heerlike 2 dae van rus. Ons het heerlik gebly. Die huis was gerieflik en die uitsig was perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Solette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Bronwen Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjU3M2NiLWU4YTYtNGQ2MS05MmJjLWEwNWUyZDQwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 1 Bronwen Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.782638335907 18.148940652609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang