Russell's on the Port
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Russell's on the Port kyk uit oor die Port Owen Marina en is in die prentjiemooi dorp Velddrif geleë.
Die gastehuis het 6 luukse en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n TV en plafonwaaiers. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in al die kamers beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak. Let asb. dat Russell's on the Port nie troeteldiervriendelik is nie.
Russell's on the Port het 'n lieflike restaurant met 'n groot veranda en 'n swembad vir warm dae. Dit is die perfekte plek om troues, herdenkings, verjaarsdae en jou wittebrood te vier. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar op die perseel.
Velddrif bied verskeie besienswaardighede en doendinge en voëlliefhebbers sal reiers, kormorante, flaminke en visvanger langs die rivier sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Solette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Russell's on the Port het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang