Rust en Vrede
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coligny-straat 21, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rust en Vrede is in Malmesbury en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland se wynroete en word deur pragtige berge en graanlande omring. Die woonstel is sentraal geleë naby verskeie winkels en restaurante.
Die selfsorg-eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n dubbelbed en aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Skoon handdoeke en linne word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die volledige DStv-pakket en veselinternet is beskikbaar.
Die V&A Waterfront in Kaapstad is 60 km hiervandaan, en Paarl se wingerde en die Afrikaanse Taalmonument is net 45 km ver. Die dorp Morreesburg, sowel as die naaste strand, is albei 45 km van ons af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Coligny-straat 21, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Rust en Vrede het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coligny-straat 21, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang