Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic & Regal

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Rustic & Regal
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michelle T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Baie gemaklik.

Die eenheid is pragtig gemeubileer en baie gemaklik. Daar is alles wat jy moontlik kan nodig kry en die gasheer is definitief een van die bestes waar ons nog gebly het. Die aandag aan die kleinste detail is oral te sien. Daar is selfs vars melk, koekies en souse indien jy daarvan wil gebruik. Regtig besonders.

Line L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line L

Dit was net 'n oornag, maar baie aangenaam.

Dee Legg is baie hulpvaardig en huis is ingerig vir 'n gesin van 5. Almal het baie lekker geslaap.

Michelle T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Tuisdorp gasvryheid.

Baie netjiese woning met alles wat nodig is vir 'n goeie oornagverblyf. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Ons kon vrylik rondbeweeg sonder enige moeite. Thank you, Dee. You were a life saver.

Lonia T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lonia T

It was great.

See stars.

Corine T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine T

In die rustige en uiters netjiese en skoon plek kon ek goed uitrus om my reis voort te sit!

Rustic & Regal doen sy naam gestand!

Tinus E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus E

Goeie waarde vir die billike tarief.

Die enigste kritiek is dat die gas-warmwaterstelsel nie die water se temperatuur konstant hou nie en wissel soos die waterdruk wissel. Dit is veral lastig in die winter, maar dit is 'n inherente probleem van gas-waterverwarmers. Die positiewe is dat daar ten minste warm water was die oggend terwyl daar beurtkrag was.

Riëtte B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte B

Baie gawe oom wat behulpsaam is en alles is super skoon. Baie dankie.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 11, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe11dbaf71ef738ea4aa5761172dc5ac4eb6b38aa3972d23db93bd8ba52fec38a1b4aa3138a14a99c6ff14a8114d1f33fc3b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 11 Brand Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.215906101582 26.531207851689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang