Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Rustic Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Wayne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S

Beautiful location, relaxing house, excellent service.

The house is very comfortable and made it easy to spend time with extended family without feeling crowded. The rustic bit means that it is not like a hotel room; everything worked and was neat and clean.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Shannon C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon C

We all had an amazing time, definitely want to book again during December!

Definitely coming again! Beautiful house. Beautiful view!

Shaun M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M

Very comfortable and relaxing.

A lovely beach house ideal for families. Lovely deck and perfect place to relax.

Lisa W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa W

Great stay! We will definitely be back!

We had a great stay here with friends for the weekend. The house was clean and tidy, had everything we needed, and is within walking distance to the beaches.

Dominique R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique R

Loved every minute!

The house was lovely and well equipped. We had a very comfortable and relaxing stay. The house is so close to the beach that you can hear the sounds of the ocean while sitting on the deck which was wonderful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Elke minuut geniet!

Die huis was lieflik en goed toegerus. Ons het baie gemaklik en ontspannend gebly. Die huis is so naby aan die strand dat jy die geluide van die oseaan kan hoor terwyl jy op die dek sit wat wonderlik was!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Natasja M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja M

Baie aangenaam en rustig.

Die huis is besonders mooi en pragtig uitgelê. Die huis is veilig en het alles wat mens nodig het.

Renate C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C

Naby die see, skoon en lekker gesellig.

Ons twee honde kon saamgaan omdat die plek omhein is. Dit is baie naby aan die strand. Ons het dit baie geniet.

Leon V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Fantastiese wegbreek.

Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet. Dit was al ons tweede besoek by Rustic Beach House en beslis nie ons laaste nie.

Antoinette H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H

Heerlike kuierhuis, stapafstand van die strand.

Ons het heerlik gekuier by die Rustic Beach House - daar is alles wat jy nodig het met 'n kuierstoep wat see toe kyk. Sal baie graag weer hier kom draai.

Leon V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Heerlike wegbreeknaweek.

Perfect Rustic Beach house bied 'n fantastiese wegbreek geleentheid vir enige gesin. Die huis is met alles wat jy nodig het toegerus en die leeshoekies was totaal en al hemels! Daar is oorgenoeg slaapplek en leefplek vir 6 mense, en dit is troeteldier vriendelik. Die strand is letterlik net oorkant die pad, die ligging is dus fantasties.

Tamsin O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamsin O

A wonderful family holiday.

We enjoyed a relaxing stay and really liked being close to the beach. The house is very well equipped.

Reshmi M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshmi M

Gorgeous house short walk from beach.

The Perfect Rustic Beach House is in fact exactly as it reads. The house is beautiful, spacious and well-equipped for at least 6 people. My friends and I had such a wonderful time, we only wish we had stayed longer. The kitchen has everything you need to whip up a big pot of curry for dinner - or they have a braai area if you prefer! Unfortunately there were no towels laid out for us - by accident - but the owners tried really hard to source these for us, and communicated progress regularly so that we were at ease. They did eventually manage to bring them for us the next day, which we appreciated. To apologise, they also offered us a generous late checkout, which we made full use of. This beach house is indeed great value for money and we would highly recommend it for group stays!

Salmarie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salmarie M

Rustig, gemaklik en ontspannend.

Netjiese, gemaklike eenheid wat goed toegerus is met al die nodige toerusting.

Elmine A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmine A

Awesome naweek.

Ons naweek was baie heerlik, rustig, en ons het veilig gevoel. Beslis gaan ons weer.

Org G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org G

Ruim, luuks en 'n heerlike kuier huis.

Perfek, rustig, beskryf dit baie goed. Goed toegeruste kombuis en vloei na die leefarea en breë stoepe. Onderste vlak het eie leefkamer en baie binnenshuise plek as die weer draai. Hoor, sien en ruik die see en stapafstand na die strand. Ons sal definitief weer gaan!

Earl K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl K

Die plek was skoon en gemaklik.

Dit was wat ons verwag het soos geadverteer op die webwerf. Dit het al die nodige noodsaaklikhede en naby die strand. Ruim en baie gemaklik.

Ashley B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley B

Die strandhuis is ongelooflik en netjies. Dankie Julia.

Als was soos die adverteer was en die huis is baie netjies. Die area is ongelooflik en baie rustig. Neem asb als saam wat jy nodig het as jy nie wil ry vir extra goed nie.

Troy R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Troy R

Such and amazing location with mountain and sea views.

The best was that we could take our dog with, so for this vacation the whole family can go!

Carla G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Carla G

Beautiful but unsafe.

The Rustic Beach House was lovely. Looked exactly like the pictures. Very relaxing and cosy and clean! However, our cars got broken into during the night by a group of guys as well as a house further down, so not very safe and unfortunately, they got away with many of our belongings!

Salome S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Lekker stil omgewing, lekker gerus.

Baie rustige omgewing, lekker stil, nie ver van see, huis netjies en skoon.

Lynda D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynda D

We enjoyed the stay.

We do not want to write anything more, just not happy with the extra costs added after, should be mentioned up front.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het lekker gebly.

Ons wil nie meer sê nie, maar is net nie gelukkig met die ekstra kostes nie - dit moet vooraf genoem word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rustic Beach House se terugvoer

Hi Lynda,

I really appreciate your feedback. I have gone back to check the quote and all the costs are detailed but I feel that perhaps it would be helpful to make sure the first point of the quote details all the costs before anything else.

Thanks again for your feedback.

Rustic Beach House
Michele O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele O

Heerlik gerus en ontspan.

Heerlik gerus en ontspan, die kinders het dit ook baie geniet. Was lekker dat die honde saam met ons kon vakansie hou.

Andy M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy M

Fantastic location. Comfortable house.

Great location across the road from the beach. Would (will) return at a future date.

Vanaf
Vanaf R3 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morea-weg 3691, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94ea10f4c57af1a8c76a438b0a2b1f564189fdb167d9cd2119aec00d56f86a04f80f70241fc4a0f4cb4f628a31704cc9c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 380 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 3691 Morea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.359401 18.902733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang