Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Farm Stay

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Adri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was lekker, vir seker 'n plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel! Die omgewing is pragtig, die mense vriendelik en behulpsaam, en die kamer het aan al die vereistes voldoen! Ons het so welkom gevoel. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ek het baie bevredigende verblyf gehad by Rustic Farm Stay in Lydenburg. Die. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Comfortable, peaceful, great value. The stay was wonderful. The host was very friendly and kind and would recommend it to anybody that wants a nice and quiet stay with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Een van die lekkerste kuier en oornag in baie baie jare! Christo en Lizette het ons dadelik tuis laat voel op die plaas. Selfs ons hondjie is bederf met water en 'n bakkie koekies in die kamer. Ons sal beslis weer gaan kuier, want mens is nie net gaste daar nie. Ons word op die hande gedra. Voorwaar hartsmense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag
5.0
Feb 2024

Dit voel soos by familie, lekker gesels lekker kos maak. Toe ek instap voel dit soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybil D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustig en gemaklik gevoel. Dit is hartlike mense, mens voel onmiddellik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag
4.2
Aug 2024

Rustige plaas atmosfeer met vriendelike eienaars. Het baie lekker gebly. Soos uit terugvoering gesien word, het ek ligging en veiligheid nie groot punt gegee nie, maar dit maak geensins dat jy nie hier wil kom bly nie. Die vriendelike ontvangs en skoon netjiese kamers maak op vir die pad wat nie na wense is nie. As jy lus het vir die rustige plaasgevoel, is dit vir seker 'n aanbeveling om te gaan bly. Heerlike braai plek en kombuis om lekker te kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Home away from home. Real farm feeling with pleasant hosts. Hosts were very helpful and made us feel as part of the family. The room was neat and clean, and the kitchen had more than enough of everything. We had an excellent experience and will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Fantasties. Vriendelike diens en die ekstra myl word gestap om te help waar hulle kan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Die lekkerste tydjie gehad. Sal dit definitief aanbeveel vir almal. Die diens was baie goed en die gasvrou was uitstekend. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mosterthoek CC1, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b1a2f44c4f05194b7f63a058cb09c8593f57dca5bf494c70dd446002dd749a160ec729464eda62cf0d1d5dac0b0b38b834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Mosterthoek CC1 Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.068210155384 30.391543332252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang