Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Forest Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige eenheid. Pragtige ten volle toegeruste eenheid. Heerlike groot bed en al die geriewe wat mens nodig kan kry. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie vir die terugvoer. Dit is presies waarna ons strewe, gelukkig kliënte wat waarde vir hulle geld kry.

Ap V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit is 'n pragtige plek, baie netjies en veilig, en ons sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ja, ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word so waardeer.

Mahomed K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Peaceful and very comfortable, neat and clean. Excellent accommodation, very neat, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en baie netjies. Pragtige plek. Baie netjies, skoon en veilig. Sal vir seker weer by julle kom oornag en aanbeveel vir al my vriende. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie Chantelle, die terugvoer maak dit net 'n plesier om in die bedryf te wees. Dankie.

Sonja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker geslaap. Baie dankie, ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou en alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie, Sonja. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Shulize C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Fantasties! Sal Rustic Forest Guest House verseker aanbeveel. Fantasties! Lieflik skoon, netjies en uiters gemaklik, met alles wat nodig was vir ons oornag verblyf, en meer. Sal Rustic Forest Guest House verseker aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir terugvoer, dit word opreg waardeer. So bly julle was gemaklik gewees en dat julle alles wat julle nodig gehad het, daar gevind het.

Peter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Sal vir enige persoon aanbeveel. Skoon, netjies en gerieflik met alles wat 'n mens nodig het - bonus dat daar krag is met beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien

Sandra E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en smaakvol. Die gastehuis is in 'n stil, netjiese woonbuurt. Die eenheid is smaakvol en skoon, alles voel nuut. Die kamer is ook lekker ruim. Vriendelike ontvangs van die eienaars. Daar was meer as genoeg koffie en tee, asook beskuitjies en 'n sjokolade-bederfie. Sal definitief weer by Rustic Forest oorbly. Daar is ook solar so ons het nie eens geweet van loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie Sandra vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Dewet M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Maklik en lekker. Baie positiewe ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie Dewet vir die terugvoer, dit maak dit werd om aan te gaan waarmee ons besig is. vertrou ons gaan julle wer sien. groete Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai-straat 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc79126514ed62fa44100e79bca9a92f00407d63e565420b851c6c9f531f15768636701d1fc96bb5d511e33f46ebede12fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 44 Nicolai Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.07119 26.21229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang