Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windy Rose Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 030 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Windy Rose Villa is 'n stylvolle selfsorghuis in Barrydale, 'n dorp wat aan die Overberg en die Klein-Karoo grens. Dit is die ideale ligging vir gaste war op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet, en 'n aparte gastetoilet.

Die leefarea het 'n eetarea, 'n gemaklike rusbank en 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof en 'n oond toegerus is. Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak gebruik van sonkrag. Neem asseblief kennis dat hoë-energie toestelle soos haardroërs en haarverstylers nie toegelaat word nie om volhoubaarheid te verseker.

Buite is daar 'n dek wat met glasdeure toegebou is en 'n plonspoel, baksteenbraai en 'n pragtige uitsig op die berg het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cerise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windy Rose Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 030
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 030
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031f64fc092d2c6ace6d8d07bb758ce5b059dffedf8f4f097dd89c28467f1d43cc2e18f94b3b07ee76563da6ade47b8b6d63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 030 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Off Route 62 Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.866216503985 20.763582848166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang