Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

S & V Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roeleen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het - plus vriendelike eienaars. Baie vriendelike ontvangs in silwerskoon eenheid. Veronica en Stephen gaan uit hul pad om behulpsaam te wees met enige versoeke. Baie goed toegerus met oorgenoeg pragtige wit handdoeke en 'n groot verskeidenheid bederfies - koffies, beskuitjies, tee, sepies, ens. Ideaal vir oorslaapdoeleindes. Veilige onderdakparkering beskikbaar. Ekstra komberse en haardroër is 'n bonus. Goeie kommunikasie met eienaars. DSTV TV is beskikbaar as 'n ekstra. Let op dat toilet nie in die kamer is nie, maar vanuit die huis se leefarea. Ons sal weer by S & V gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charmaine-keeromstraat 11, De Tijger, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c629990313dfcba6997cca947826119e437c6be57cd25e408ea3d4c5de184a666498b52317de097730bb5c5cc791d656a7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 11 Charmaine Close De Tijger 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890612378374 18.591308096296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang