Sable Mountain
Beskrywing
Die Duiker-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. 'n Klein privaat stoep is beskikbaar, maar dit bied nie toegang tot die swembad nie. Let dat hierdie eenheid nie 'n TV het nie, maar wel WiFi. Die eenheid is hoofsaaklik vir oornagverblyf, saam met die Springbok-eenheid, ontwerp.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen harde musiek na 22:00.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die gastehuis betaalbaar. Die gastehuis sal gaste direk hieroor kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het braaigeriewe, 'n privaat stoep en 'n uitsig op die berg. Daar is nie 'n TV in die eenheid nie, maar al die eenhede het wel WiFi. Die Springbok-eenheid het toegang tot die gemeenskaplike swembad, wat met die Impala- en Kudu-eenhede gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek na 22:00.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die gastehuis betaalbaar. Die gastehuis sal gaste direk hieroor kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het braaigeriewe, 'n privaat stoep en 'n uitsig op die berg. Daar is nie 'n TV in die eenheid nie, maar al die eenhede het wel WiFi. Die Impala-eenheid het toegang tot die gemeenskaplike swembad, wat met die Springbok- en Kudu-eenhede gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek na 22:00.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die gastehuis betaalbaar. Die gastehuis sal gaste direk hieroor kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 3 slaapkamers met dubbelbeddens. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea is 'n aparte kamer met 'n berguitsig. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is aan die agterkant van die eenheid beskikbaar. Die eenheid het nie 'n TV nie, maar alle eenhede het egter WiFi. Die Kudu-eenheid het toegang tot die gemeenskaplike swembad, wat met die Impala- en Springbok-eenhede gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek na 22:00.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die gastehuis betaalbaar. Die gastehuis sal gaste direk hieroor kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bekker School-weg R96, Sable Ranch 1, Hekpoort, 1790, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang